Ephesians 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom is ek, Paulus, die gevangene van Jesus Christus vir julle heidene, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier volg nou die rede waarom ek, Paulus, die gevangene in diens van Christus, vir julle, die nie-Jode, bid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Om hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van Christus Jesus vir julle wat heidene is -- |
| Afrikaans 1983 | Daarom bid ek vir julle wat nie Jode is nie, ek, Paulus, 'n gevangene deur my diens aan Christus Jesus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Om hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van •Christus Jesus, ter wille van julle, die heidene. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Paulus, is nou in die tronk omdat ek aan Christus behoort. Ek is in die tronk omdat ek vir julle van Hom vertel het, julle wat heidene is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Juis daarom sit ek, Paulus, hier vir Christus in die tronk. Ek is in die tronk gegooi omdat ek vir julle wat nie Jode is nie van Christus vertel het. |