Ephesians 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, oor sy groot liefde waarmee Hy ons liefgehad het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar God se ontferming is oorvloedig. Die liefde waarmee Hy ons liefgehad het, was so groot |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, |
| Afrikaans 1983 | Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ... |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God is baie jammer vir ons. Hy is baie lief vir ons en Hy het dit vir ons gewys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar God het sake, en veral ons, nie so gelos nie. Hy het ons baie lief en Hy loop oor van goedheid. Toe ons nog in die sonde geleef het asof God nie eens bestaan nie, het God ons kom haal. Saam met Christus het Hy vir ons ’n nuwe lewe gegee. Ons kon weer voor begin. Moenie dink dat dit is omdat julle so goed is nie. |