Ecclesiastes 9:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat u klere altyd wit wees; en laat jou hoof geen salf ontbreek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dra wit klere, moenie ophou om olyfolie op jou kop te gooi nie.
Afrikaans 1933/1953 Laat jou klere altyd wit wees, en laat olie op jou hoof nie ontbreek nie.
Afrikaans 1983 Dra altyd wit klere, versorg jou hare met olie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat jou klere altyd wit wees, laat jou kop nie sonder reukolie wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet altyd wit klere dra, en jy moet lekkerruik-olie op jou kop smeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dra die regte klere om te wys hoe gelukkig en bly jy is. Laat jou klere wys dat jy die lewe tot ’n fees verklaar het.