Ecclesiastes 9:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan heen, eet jou brood met blydskap en drink jou wyn met 'n vrolike hart; want God neem nou jou werke aan.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, eet jou brood met blydskap. Drink jou wyn met ’n hart vol vreugde. Want God het lankal reeds dit goedgekeur wat jy doen.
Afrikaans 1933/1953 Gaan dan heen, eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met 'n vrolike hart, want God het lankal behae in jou werke.
Afrikaans 1983 Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met 'n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gaan eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met 'n vrolike hart, want God het lankal jou dade goedgekeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar jy, gaan eet jou kos, gaan drink jou wyn en geniet dit. God is tevrede met wat jy doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In sulke omstandighede moet jy jou kos met vreugde geniet en jou wyn met blydskap drink. God het dit lank gelede al so bepaal.