Ecclesiastes 9:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want vir hom wat aan al die lewendes verbonde is, is daar hoop, want 'n lewende hond is beter as 'n dooie leeu.
Afrikaans (NLV) 2011 Net mense wat leef, het enige hoop. Selfs ’n hond wat lewe, is meer werd as ’n leeu wat dood is.
Afrikaans 1933/1953 Want solank as iemand by al die lewendes behoort, is daar hoop; want 'n lewendige hond is beter as 'n dooie leeu.
Afrikaans 1983 Solank jy onder die lewendes is, het jy hoop. 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar vir wie nog by al die lewendes is, is daar hoop. Ja, 'n lewendige hond is beter as 'n dooie leeu.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl 'n mens lewe, kan hy hoop dat dit beter sal gaan met hom, want 'n hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat leef, het egter ’n skrale troos; amper soos die waardelose voordeel van ’n brandsiekhond wat nog leef teenoor ’n sterk leeu wat klaar dood is.