Ecclesiastes 9:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wysheid is beter as oorlogswapens, maar een sondaar vernietig baie goed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wysheid is meer werd as oorlogswapens. Maar een persoon wat fouteer, kan baie wat goed is, bederf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wysheid is beter as oorlogswapens, maar een sondaar bederf baie goeie dinge. |
| Afrikaans 1983 | Wysheid is beter as wapens, maar een misstap kan baie wat goed is, bederf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wysheid is beter as oorlogswapens, maar een persoon wat verkeerd optree, maak baie wat goed is, tot niet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wysheid is beter as oorlog-wapens, maar een sondaar verwoes baie goeie dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wysheid is beter as oorlogswapens. ’n Dwaas kan egter alle goeie dinge met een woord vernietig. |