Ecclesiastes 9:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie wysheid het ek ook onder die son gesien, en dit het vir my groot gelyk: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het ook hierdie wysheid onder die son gesien, en dit was vir my merkwaardig: |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het ek dit as wysheid gesien onder die son, en dit was groot in my oog: |
| Afrikaans 1983 | Ook hierdie stukkie wysheid het ek in hierdie wêreld gesien, en vir my was dit belangrik: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook dit beskou ek as wysheid onder die son, en dit is vir my iets groots: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het ook dít gesien: Daar is wysheid in hierdie wêreld, en dit is vir my baie belangrik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het in hierdie wêreld gesien dat mense nie veel van wysheid dink nie. |