Ecclesiastes 8:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy weet nie wat sal wees nie; want wie kan hom sê wanneer dit sal wees?
Afrikaans (NLV) 2011 Niemand weet wat die toekoms regtig inhou nie. Wie sal dan vir ’n mens kan vertel wat gaan gebeur?
Afrikaans 1933/1953 Want hy weet nie wat sal wees nie; want hoe dit sal wees -- wie kan hom dit te kenne gee?
Afrikaans 1983 Hy weet nie wat sal gebeur nie. Wie kan vir hom sê hoe dit sal wees?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hy weet nie wat gaan gebeur nie. Ja, hoe dit gaan gebeur – wie kan hom daaroor inlig?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want niemand weet wat later sal gebeur nie, daar is niemand wat vir 'n mens kan sê hoe dit later sal wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand weet wat gaan gebeur nie en niemand kan jou ook vertel wat voorlê nie.