Ecclesiastes 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waar die woord van 'n koning is, daar is krag; en wie kan vir hom sê: Wat doen jy? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning se woord is wet. Wie kan vir hom vra: “Wat doen u?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die woord van die koning is magtig, en wie kan vir hom sê: Wat doen u? |
| Afrikaans 1983 | Sy woord is wet; wie kan van hom rekenskap eis? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want 'n koning se woord is magtig. Wie kan vir hom sê: “Wat doen u?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning is die hoof, almal moet doen wat hy sê. Niemand kan vir hom vra hoekom hy iets doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die regeerder se woord is wet. Wie kan hom aanspreek oor wat hy doen? |