Ecclesiastes 8:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie haastig weggaan van sy oë nie; want hy doen alles wat hom behaag.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie haastig weggaan van die koning af nie. Moenie by ’n slegte saak staan nie, want hy doen wat hy goedvind.
Afrikaans 1933/1953 Haas jou nie om van hom af weg te gaan nie; laat jou nie in met 'n slegte saak nie, want alles wat hy wil, doen hy.
Afrikaans 1983 Moenie voortvarend wees nie, moenie by 'n swak saak staan nie, gee liewer pad voor die koning, want hy doen wat hy goed vind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moenie verskrik wees nie; gaan van die koning af weg; moet jou nie met 'n slegte saak inlaat nie; hy doen immers alles wat hom behaag,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie haastig wees en sê 'n verkeerde ding is reg nie, dit is beter dat jy weggaan van die koning, want die koning doen altyd wat hy wil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat ’n regeerder kan doen wat hy wil, moet jy nie te lank by hom bly of ’n slegte saak ondersteun nie.