Ecclesiastes 8:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek raai jou aan om die gebod van die koning te onderhou, en dit in verband met die eed van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Doen wat die koning jou beveel. Jy het God immers belowe dat jy dit sal doen.
Afrikaans 1933/1953 Ek sê: Neem die bevel van die koning in ag, en wel ter wille van die eed by God.
Afrikaans 1983 Wat my betref: Gehoorsaam die bevel van die koning op grond van die eed van getrouheid voor God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom die bevel van die koning na; maar as dit oor die eed voor God gaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê vir jou: Jy moet doen wat die koning sê, want jy het vir God belowe om gehoorsaam te wees aan die koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Doen wat die regeerder sê. Moenie haastige beloftes aan God maak nie.