Ecclesiastes 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie haastig wees in jou gees om toornig te word nie, want toorn rus in die boesem van die dwase. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie gou kwaad word nie; ergernis hoort by dwase. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees nie haastig in jou gees om jou te vererg nie, want ergernis rus in die boesem van die dwase. |
| Afrikaans 1983 | Moenie gou kwaad word nie: dit is 'n dwaas wat gou kwaad word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie in jou gees haastig wees om jou te vererg nie, want verdriet is tuis op die skoot van dwase. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie gou kwaad word oor dinge wat gebeur nie, want dit is dwase wat gou kwaad word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Beheer jouself en moenie jou humeur verloor nie; dit is net dwase mense wat so maak. |