Ecclesiastes 7:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die einde van 'n ding is beter as die begin daarvan, en die geduldige van gees is beter as die hoogmoediges.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Taak wat voltooi is, is beter as die begin. Geduld is beter as hoogmoed.
Afrikaans 1933/1953 Die einde van 'n saak is beter as sy begin; 'n lankmoedige is beter as 'n hoogmoedige.
Afrikaans 1983 'n Voltooide taak is beter as een wat pas begin is. Geduld is beter as hoogmoed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die einde van 'n saak is beter as die begin daarvan; iemand wat lankmoedig is, is beter as iemand wat hoogmoedig is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is beter om op te hou praat as om te begin praat, dit is beter om geduldig te wees as om hoogmoedig te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die einde van ’n saak is baie beter as die begin. En geduld is beter as om vol van jouself te wees.