Ecclesiastes 7:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want soos die geknetter van dorings onder 'n pot, so is die gelag van die dwaas: ook dit is nietigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos die geknetter van doringtakke onder ’n pot, so klink die gelag van ’n dwaas. Dit alles is sinloos.
Afrikaans 1933/1953 Want soos die geknetter van doringtakke onder 'n pot, so is die gelag van 'n dwaas. Dit is dan ook tevergeefs.
Afrikaans 1983 Soos die geknetter van doringtakke onder 'n pot, so klink die gelag van 'n dwaas. Ook hier kom dit tot niks.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want soos die geknetter van doringtakke onder 'n pot, so is die gelag van 'n dwaas. Ook dit is sinloos:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want wanneer 'n dwaas lag, dan raas dit soos doringtakkies in die vuur onder 'n pot. Dit is ook nie reg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos die knetterklanke van brandhout in ’n vuur, so klink die gelag van ’n dwaas. Dit is sinloos en irriteer ’n mens net.