Ecclesiastes 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is beter om die teregwysing van die wyse te hoor as dat 'n man die gesang van die dwase hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis beter om ag te slaan op die kritiek van iemand wat wys is, as om te luister na die lied van dwase mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is beter om te luister na die bestraffing van 'n wyse as dat 'n mens luister na die lied van die dwase. |
| Afrikaans 1983 | Dit is beter om vermaan te word deur iemand wat wysheid het, as om besing te word deur 'n dwaas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is beter om te luister na die vermaning van 'n wyse, as wanneer iemand luister na die lied van dwase. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter om te luister wanneer 'n wyse mens met jou raas as om te luister wanneer dwase sing, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is beter dat wyse mense jou kritiseer as dat dommes heeltyd jou lof besing. |