Ecclesiastes 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hart van die wyse is in die huis van rou; maar die hart van die dwase is in die huis van vrolikheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gemoed van die wyse voel tuis waar daar gerou word. Die dwase se gemoed voel tuis waar daar plesier is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hart van die wyse manne is in die klaaghuis, maar die hart van die dwase in die huis van vreugde. |
| Afrikaans 1983 | Wie wysheid het, voel hom tuis waar daar gerou word, die dwaas voel hom tuis waar daar plesier is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hart van wyses is in 'n huis waar gerou word, maar die hart van dwase is in 'n huis waar plesier is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wyse mense wil in 'n huis wees waar die mense rou, dwase wil in 'n huis wees waar die mense feesvier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat net geluk najaag, is dwaas. ’n Wyse weet geluk is onmoontlik. Daarom dink hy baie aan die einde. |