Ecclesiastes 7:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, dit het ek gevind, sê die prediker, terwyl ek een vir een tel, om die verslag uit te vind: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dis wat ek geleer het,” sê die Prediker, “toe ek een en een bymekaargetel het om die regte insig te kry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, dit het ek uitgevind, sê die Prediker, deur die een by die ander te voeg, om 'n slotsom te vind -- |
| Afrikaans 1983 | Dit het ek gevind, sê die Prediker, toe ek een en een bymekaargesit het om die regte insig te kry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, dit is die wysheid wat ek gevind het, sê die prediker, by die een na die ander op soek na verklaring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Prediker sê: Luister wat het ek uitgevind. Ek het oor alles gedink en ek het probeer om dinge te verstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al hierdie kennis en insig het ek stukkie vir stukkie gekry toe ek die lewe bestudeer het. |