Ecclesiastes 7:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit wat ver en baie diep is, wie kan dit uitvind?
Afrikaans (NLV) 2011 Wat wysheid ook al is, dit lê buite bereik en baie diep. Wie kan dit vind?
Afrikaans 1933/1953 Wat bestaan, is ver en baie diep; wie kan dit begryp?
Afrikaans 1983 Die betekenis van wat gebeur, lê buite bereik, baie diep; wie kan dit vind?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat gebeur, is ver en diep, baie diep – wie kan dit peil?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die wysheid is ver weg en baie diep, niemand kan dit kry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie weet wat die sin van die lewe is? Dit is te moeilik vir ’n mens om te ontdek.