Ecclesiastes 7:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dikwels weet jou eie hart ook dat jy self ook ander vervloek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy onthou immers hoe dikwels jy self ander verwens het.
Afrikaans 1933/1953 Want jou eie hart weet ook van baie gevalle dat jy self ook ander gevloek het.
Afrikaans 1983 Jy weet hoe baie kere jy self ander verwens het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want jou hart weet ook van die vele kere toe ook jy ander vervloek het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want jy weet dat jy self baie maal ander mense vervloek het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou, jy het ook al baie keer mense beskinder en beledig.