Ecclesiastes 7:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem ook nie ag op al die woorde wat gespreek word nie; dat jy nie hoor dat jou dienaar jou vloek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie jou steur aan alles wat mense sê nie. Dalk hoor jy hoe jou werknemer jou verwens!
Afrikaans 1933/1953 Jy moet ook nie let op al die woorde wat die mense spreek nie, sodat jy nie hoor dat jou dienaar jou vloek nie.
Afrikaans 1983 Moet jou nie steur aan alles wat gesê word nie. Dan sal jy jou dit nie aantrek as jou slaaf jou verwens nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verder, moenie aandag gee aan alles wat mense sê nie, sodat jy nie hoor dat jou slaaf jou vervloek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie luister na alles wat mense sê nie, dan sal jy nie hoor wanneer jou slaaf jou vervloek nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie na alle skinderpraatjies luister nie, want dan moet jy dalk jou werkers se beledigings aanhoor.