Ecclesiastes 7:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is nie 'n regverdige mens op aarde wat goed doen en nie sondig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Want daar is niemand op aarde wat regverdig is nie, niemand wat net goeddoen en nooit sondig nie.
Afrikaans 1933/1953 want daar is geen regverdige mens op die aarde wat goed doen sonder om te sondig nie.
Afrikaans 1983 Daar is geen mens op aarde regverdig nie, niemand wat net goed doen en nie sondig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want daar is geen mens op aarde wat regverdig is, wat aanhou goed doen en nie sondig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand op die aarde is so regverdig dat hy net goed doen en nooit sonde doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand doen net goed sonder om ook verkeerd te doen nie.