Ecclesiastes 7:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wysheid versterk die wyse meer as tien helde wat in die stad is.
Afrikaans (NLV) 2011 Wysheid versterk ’n wyse met meer mag as wat tien belangrike leiers in ’n stad het.
Afrikaans 1933/1953 Die wysheid versterk die wyse meer as tien maghebbers wat in die stad is;
Afrikaans 1983 Wysheid gee aan dié wat dit het, meer mag as wat tien maghebbers in 'n stad het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die wysheid gee aan die wyse meer mag as tien heersers wat in die stad is;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wysheid gee vir wyse mense meer krag as vir tien regeerders in die stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wysheid en die insig hoe om reg te leef maak ’n mens sterker as die magtigste leiers.