Ecclesiastes 7:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is goed dat jy dit vashou; ja, trek ook u hand nie hieruit terug nie, want hy wat God vrees, sal uit hulle almal uitgaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is goed om een vas te hou en die ander nie te los nie. Hy wat vir God respekteer, ontkom aan albei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is goed dat jy aan die een vashou en ook van die ander jou hand nie aftrek nie; want die wat God vrees, ontkom aan dit alles. |
| Afrikaans 1983 | Dit is goed dat jy aan die een vermaning vashou en die ander ook nie laat los nie, want hy wat vir God dien, gehoorsaam altwee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is goed dat jy aan die een vashou en ook nie jou hand aan die ander onttrek nie; want wie vir God eerbied het, ontkom aan dit alles. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is goed om nie te probeer om te baie regverdig te wees nie en om nie aan te hou om verkeerde dinge te doen nie. Ja, wanneer jy vir God respekteer en Hom dien, dan sal jy weet wat om te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kry ’n middeweg, anders word die lewe ondraaglik. Leef met respek vir God, dan sal jy weet hoe om te leef. |