Ecclesiastes 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees nie te veel goddeloos nie en wees nie dwaas nie; waarom sou jy voor jou tyd sterwe?
Afrikaans (NLV) 2011 Moet ook nie te goddeloos lewe nie. Moenie ’n dwaas wees nie! Hoekom moet jy voortydig doodgaan?
Afrikaans 1933/1953 Wees nie alte goddeloos, en wees nie dwaas nie: waarom sou jy sterwe voor jou tyd?
Afrikaans 1983 Moenie aanhou verkeerd doen nie, moenie dwaas wees nie; waarom voor jou tyd doodgaan?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie oordrewe goddeloos wees nie, en moenie 'n dwaas wees nie. Waarom moet jy sterf voor jou tyd?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie aanhou om verkeerde dinge te doen nie en jy moenie aanhou om dwaas te wees nie, jy sal sterf voordat dit jou tyd is om te sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet ook nie te sleg of te onregverdig leef nie, want dan kan jy dalk te vroeg doodgaan.