Ecclesiastes 7:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees nie regverdig oor veel nie; en maak jou nie wys nie. Waarom sou jy jouself vernietig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie te regverdig lewe nie. Moenie aanspraak maak op meer wysheid as wat jy het nie. Hoekom wil jy jouself vernietig? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees nie alte regverdig en hou jou nie buitengewoon wys nie: waarom sou jy jouself te gronde rig? |
| Afrikaans 1983 | Moet jou nie te regverdig wil hou nie, moenie aanspraak maak op meer wysheid as wat jy het nie; waarom jou eie ondergang soek? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie oordrewe regverdig wees of jouself besonder slim hou nie. Waarom moet jy jouself vernietig? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie probeer om te baie regverdig te wees nie en jy moenie te veel wys dat jy wysheid het nie. Jy sal kwaad en ontsteld word oor die dinge wat met jou gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet daarom nie te goed of te regverdig wil wees nie, want jy kan jouself vernietig. |