Ecclesiastes 7:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk na die werk van God, want wie kan dit regmaak wat Hy krom gemaak het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk hoe God te werk gaan: Wie kan iets reguit maak wat Hy krom gemaak het? |
| Afrikaans 1933/1953 | Aanskou die werk van God, want wie kan reguit maak wat Hy krom gemaak het? |
| Afrikaans 1983 | Kyk na die werk van God: wie kan reguit maak wat Hy krom gemaak het? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk na die werk van God: Wie kan reguit maak wat Hy krom gemaak het? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet goed kyk hoe God dinge gemaak het, want as Hy iets krom gemaak het, dan kan niemand dit reguit maak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk na God se werk in die wêreld. Wie kan reguit buig wat Hy krom gemaak het? |