Ecclesiastes 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wysheid is goed met 'n erfdeel, en daardeur is daar voordeel vir die wat die son sien.
Afrikaans (NLV) 2011 Wysheid is net so goed as ’n erfdeel; dit help hulle wat nog die son sien.
Afrikaans 1933/1953 Wysheid is net so goed as 'n erfdeel en 'n voordeel vir die wat die son sien.
Afrikaans 1983 Wysheid saam met besittings is goed; dit is 'n voordeel vir elkeen wat leef.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wysheid is goed saam met 'n erfporsie en is 'n voordeel vir dié wat die son sien;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy wysheid het, dan is dit so goed soos wanneer jy iets erf, dit help baie vir 'n mens wat lewe,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om baie te besit en ook te weet hoe om reg te leef is wonderlik.