Ecclesiastes 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sê nie: Wat is die oorsaak dat die vorige dae beter was as hierdie nie? want jy vra nie wys hieroor nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie sê: “Waarom was die ou dae beter as die huidige?” nie. Dit is nie uit wysheid dat jy daaroor vra nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie sê nie: Hoe kom dit dat die vorige dae beter was as die teenswoordige? want nie uit wysheid vra jy hierna nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie sê in die ou dae was dit beter as nou nie; dit is nie uit wysheid dat 'n mens so sê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie sê, “Waarom was die vroeëre dae beter as hierdie?” nie; want dit is nie uit wysheid dat jy daaroor vrae stel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie vra hoekom alles voorheen beter was as nou nie, want wanneer jy dit vra, dan het jy nie wysheid nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet nooit vra waarom dit in die goeie ou dae beter was as nou nie, want dit is nie ’n goeie vraag nie. |