Ecclesiastes 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Goeie naam is beter as kosbare salf; en die dag van dood as die dag van iemand se geboorte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Goeie naam is beter as goeie reukolie, die dag van sterwe beter as die geboortedag. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Goeie naam is beter as goeie olie, en die sterfdag beter as die geboortedag. |
| Afrikaans 1983 | 'n Goeie naam is beter as reukolie, die sterfdag beter as die geboortedag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Goeie naam is beter as goeie reukolie, en die sterfdag as die geboortedag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is goed om lekkerruik-olie te gebruik, maar dit is beter wanneer mense jou respekteer. Die dag toe jy gebore is, was 'n goeie dag, maar die dag wanneer jy sal sterf, sal 'n beter dag wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Goeie naam is beter as lekkerruikgoed, en die sterfdag beter as die geboortedag. |