Ecclesiastes 6:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die arbeid van die mens is vir sy mond, en tog word die lus nie versadig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die mens se moeite is vir sy mond, maar hy kry nooit genoeg nie.
Afrikaans 1933/1953 Al die moeitevolle arbeid van 'n mens is vir sy mond, en tog word die begeerte nie bevredig nie.
Afrikaans 1983 Die mens sloof hom af vir kos, maar sy honger word nooit gestil nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die inspanning van 'n mens is maar net vir sy mond, maar tog kry sy keel nie genoeg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense werk hard om te kan eet, maar hulle kry nooit genoeg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al waarvoor die mens werk, is om sy maag vol te kry, want hongerpyne verdwyn nooit nie.