Ecclesiastes 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het hy die son nie gesien en niks geweet nie; dit het meer rus as die ander. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alhoewel hy nooit die son sien nie en niks daarvan weet nie, is hy tog beter daaraan toe as daardie ander persoon. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook het dit die son nie gesien of geken nie. Dit het meer rus as hy. |
| Afrikaans 1983 | Dit sien nie die son nie en weet niks nie. Tog is dit beter daaraan toe as iemand |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | boonop het dit die son nie gesien of geken nie. Dit het meer rus as daardie man, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het nie die son gesien nie, en hy kry rus. Maar die mens wat lank gelewe het, het nie rus gekry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So iemand ken nie die lewe nie, maar het ten minste meer rus |