Ecclesiastes 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aangesien daar baie dinge is wat nietigheid vermeerder, wat is die mens dan beter? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe meer woorde, hoe meer is alles sinloos. Wat baat dit enige mens? |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hoe meer woorde, des te meer vermeerder hulle die nietigheid; watter voordeel het die mens daarvan? |
| Afrikaans 1983 | Hoe meer woorde, hoe meer kom dit tot niks. Wat baat dit die mens? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer daar meer woorde is, word die sinloosheid meer. Watter voordeel is daar vir die mens? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense sê baie dinge, maar dit beteken niks. Dinge is nie soos dit moet wees nie, dit help 'n mens niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe meer jy probeer, hoe meer deurmekaar en sinloos word die lewe. |