Ecclesiastes 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is 'n onheil wat ek onder die son gesien het, en dit is algemeen onder die mense: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het onder die son ’n verkeerde ding gesien wat swaar op ’n mens druk: |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is 'n onheil wat ek gesien het onder die son, en wat swaar druk op die mensdom: |
| Afrikaans 1983 | Ek het in hierdie wêreld ellende gesien wat swaar druk op 'n mens: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is 'n euwel wat ek gesien het onder die son, en wat swaar druk op die mensdom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is 'n verkeerde ding wat ek in hierdie wêreld gesien het, en dit is vir 'n mens moeilik om dit te verstaan: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In hierdie lewe het ek iets gesien wat tragies is: |