Ecclesiastes 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer jy 'n gelofte aan God doen, stel nie uit om dit te betaal nie; want hy het geen behae in dwase nie; betaal wat jy beloof het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis baie beter om niks te belowe nie as om iets te belowe wat jy nie doen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is beter dat jy nie beloof nie as dat jy beloof en nie betaal nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter om nie te belowe nie as om te belowe en dit nie te doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |