Ecclesiastes 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees nie oorhaastig met jou mond nie, en laat jou hart nie haastig wees om iets voor God uit te spreek nie, want God is in die hemel en jy op die aarde; daarom moet jou woorde min wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie aktiwiteit gee jou rustelose drome. Net so kom dwaasheid van te veel woorde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas deur baie woorde. |
| Afrikaans 1983 | Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, 'n droom kom deur baie sorge en 'n dwase gepraat deur baie woorde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy besig is met baie dinge, dan droom jy baie dinge. Wanneer jy baie praat, dan praat jy soos 'n dwaas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pas op hoe jy oor jou drome praat, want van te veel praat, kom groot probleme. Kort voor lank sê jy verkeerde dinge oor God. |