Ecclesiastes 5:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat silwer liefhet, sal nie versadig word van silwer nie; ook nie hy wat oorvloed liefhet met aanwas nie: dit is ook nietigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe meer jy besit, hoe meer word die eters wat jou help om dit te spandeer. Al voordeel wat jou rykdom vir jou inhou, is om te sien hoe dit deur jou vingers glip.
Afrikaans 1933/1953 As die goed baie word, word die eters baie; watter voordeel het die besitter dan daarvan, behalwe dat sy oë dit aanskou?
Afrikaans 1983 As die goeie dinge van die lewe baie word, word die eters ook baie; al wat die eienaar daaraan het, is om dit te aanskou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer iemand se voorspoed toeneem, word dié wat dit verbruik meer. Wat is die wins vir die besitter daarvan behalwe dat sy oë dit aanskou?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jou goed baie word, dan word die mense wat kom eet, ook baie, en die persoon wat die baie goed het, kan net kyk hoe hulle eet, hy kan niks anders doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe ryker jy is, hoe meer mense moet jy kos gee. En watter sin het al jou geld dan? Jy sien dit net, maar geniet dit nooit nie.