Ecclesiastes 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Twee is beter as een; want hulle het 'n goeie beloning vir hul arbeid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. |
| Afrikaans 1983 | Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Twee is beter as een, omdat daar vir hulle 'n ruim beloning is vir hulle inspanning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter wanneer twee mense saam is, dit is beter as om alleen te wees. Wanneer twee mense saam hard werk, dan kan hulle 'n groter beloning kry, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Twee is beter as een, want twee mense kan meer regkry as net een. |