Ecclesiastes 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het ek teruggekeer, en ek het nietigheid onder die son gesien.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nog iets gesien wat sinloos is onder die son:
Afrikaans 1933/1953 En weer het ek 'n vergeefse moeite gesien onder die son:
Afrikaans 1983 Ek het in hierdie wêreld nog meer gesien wat tot niks kom nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En weer het ek iets sinloos gesien onder die son:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het nog iets in hierdie wêreld gesien wat nie is soos dit moet wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het ook iets anders in die lewe gesien wat geen sin maak nie.