Ecclesiastes 4:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Beter is 'n handvol met stilte, as albei hande vol met moeite en gejaagdheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Tog is ’n hand vol met rus beter as twee hande vol met moeite en ’n gejaag na wind.
Afrikaans 1933/1953 Een handvol rus is beter as altwee vuiste vol moeite en gejaag na wind.
Afrikaans 1983 Hy vind een hand vol rus beter as 'n dubbele hand vol werk. Ook dit is 'n gejaag na wind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Handpalm vol rus is beter as 'n dubbele hand vol inspanning, en 'n gejaag na wind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is beter om partymaal te rus en 'n bietjie kos te hê as om altyd hard te werk en baie kos te kry. Dit is soos om wind te jaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ek sê: Wees eerder met minder tevrede as om heeltyd agter wind aan te hardloop.