Ecclesiastes 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die dwaas vou sy hande saam en eet sy eie vlees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dwase is te lui om te werk en gaan dood van die honger. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die dwaas vou sy hande en eet sy eie vlees op. |
| Afrikaans 1983 | Die dwaas vou sy hande en bewerk so sy eie ondergang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dwaas vou sy hande en vernietig homself. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dwase gebruik nie hulle hande nie en hulle werk nie. Hulle sterf van honger. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sê dit is dwaas om met jou hande gevou te sit en niks te werk nie, want jy sal van die honger doodgaan. |