Ecclesiastes 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gelet op al die lewendes wat onder die son wandel, met die tweede kind wat in sy plek sal opstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar tog het ek gesien dat almal wat lewe onder die son die jong man volg, hy wat die koning se plek ingeneem het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het gesien hoe al die lewendes wat onder die son wandel, aan die kant van die jongman was, van die tweede, wat sy opvolger sou word; |
| Afrikaans 1983 | Ek het gesien dat al wat lewe in hierdie wêreld hulle skaar aan die kant van die jongman wat die koning se plek ingeneem het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het gesien dat almal wat leef, wat onder die son beweeg, die tweede jong man wat in sy plek gekom het, volg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gesien dat al die mense in hierdie wêreld kies om saam te gaan met die jongman wat koning geword het in die ou koning se plek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het gesien hoe al die mense ’n jong koning ondersteun. |