Ecclesiastes 4:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want uit die gevangenis kom Hy om te heers; terwyl hy ook wat in sy koninkryk gebore word, arm word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die jong man kom dalk uit die tronk en word koning, al was hy arm gebore in die koninkryk van sy voorganger. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daardie een het uit die gevangenis uitgegaan om koning te word, alhoewel hy as 'n arme in die koninkryk van die ander gebore was. |
| Afrikaans 1983 | 'n Jongman het uit die tronk gekom en koning geword alhoewel hy arm gebore is in die koninkryk van sy voorganger. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | al het die jong man uit die tronk gekom om koning te word, selfs al is hy arm gebore in die koning se ryk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die jongman is miskien gebore toe die ou koning al regeer het, en sy ouers was miskien arm. Die jongman was miskien 'n gevangene, maar hy kan daar uitkom en miskien koning word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | is hy nogtans beter as ’n dom, ou koning na wie niemand luister nie. |