Ecclesiastes 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Beter is 'n arm en wyse kind as 'n ou en dwase koning, wat nie meer vermaan sal word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis beter om ’n jongmens te wees wat arm en verstandig is, as om ’n koning te wees wat oud en dwaas is en van niemand raad aanvaar nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Beter is 'n behoeftige maar wyse jongman as 'n ou maar dwase koning wat nie meer weet om hom te laat waarsku nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Jongman wat arm is maar verstandig, is beter as 'n koning wat oud is maar dwaas en hom nie meer wil laat waarsku nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Arm, maar wyse jong man is beter as 'n ou, maar dwase koning wat nie meer weet om op 'n waarskuwing ag te slaan nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Jongman wat arm is maar wat wysheid het, is beter as 'n koning wat oud is en wat 'n dwaas is en nie wil luister na sy raadgewers nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is goed as ’n jong, intelligente man oor die land regeer. Al kom hy uit ’n arm familie en al was hy in die tronk, |