Ecclesiastes 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Weereens, as twee saam lê, dan het hulle hitte; maar hoe kan 'n mens alleen warm wees? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As twee langs mekaar slaap, word hulle warm. Maar hoe kan een wat alleen is, warm word? |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word? |
| Afrikaans 1983 | As twee langs mekaar slaap, word hulle warm, maar hoe sal een wat alleen is, warm word? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook as twee by mekaar lê, kry hulle warm; maar as daar net een is, hoe kan hy warm word? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ook, wanneer twee mense bymekaar lê, dan bly hulle warm, maar as iemand alleen lê, dan sal hy nie warm word nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens kan homself nie warm maak nie, maar as twee saamlê, hou hulle mekaar warm. |