Ecclesiastes 4:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as hulle val, sal die een sy maat optel; maar wee hom wat alleen is as hy val; want hy het geen ander om hom op te help nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.
Afrikaans 1933/1953 Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.
Afrikaans 1983 As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, as hulle val, kan die een sy maat ophelp; maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te help!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want as een van hulle val, dan kan die ander een hom optel. Maar dit sal sleg gaan met iemand wanneer hy val en daar is niemand om hom op te tel nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die een val, kan die ander een hom ophelp. Dit is sleg as die een val en daar is niemand om hom te help nie.