Ecclesiastes 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Watter nut het hy wat arbei met dit waarmee hy arbei? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Watter voordeel is daar vir die een wat iets doen wat hom vermoei? |
| Afrikaans 1933/1953 | Watter voordeel het hy wat werk, daardeur dat hy hom vermoei? |
| Afrikaans 1983 | Wat kry die mens vir die werk waarmee hy hom vermoei? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Watter voordeel het die een wat werk van dit waarmee hy hom afsloof? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat help dit vir 'n mens dat hy hard gewerk het? Niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Watter voordeel kry ’n mens dan op die ou end uit al sy harde werk? |