Ecclesiastes 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Tyd om lief te hê en 'n tyd om te haat; 'n tyd van oorlog en 'n tyd van vrede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Tyd om lief te hê en ’n tyd om te haat. ’n Tyd vir oorlog en ’n tyd vir vrede. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n tyd om lief te hê en 'n tyd om te haat, 'n tyd vir oorlog en 'n tyd vir vrede. |
| Afrikaans 1983 | 'n tyd om lief te hê, 'n tyd om te haat, 'n tyd vir oorlog, 'n tyd vir vrede. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n tyd om lief te hê en 'n tyd om te haat; 'n tyd van oorlog en 'n tyd van vrede. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is 'n tyd om lief te wees en 'n tyd om te haat, 'n tyd om oorlog te maak en 'n tyd om vrede te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | daar is ’n tyd vir liefhê en ’n tyd vir haat; ’n tyd vir oorlog en ’n tyd vir vrede. |