Ecclesiastes 3:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Tyd om klippe weg te gooi en 'n tyd om klippe bymekaar te maak; 'n tyd om te omhels, en 'n tyd om te weerhou van omhelsing; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Tyd om jou saad te saai en ’n tyd om jou saad terug te hou. ’n Tyd om te omhels en ’n tyd om weg te bly van omhelsing. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n tyd om klippe weg te gooi en 'n tyd om klippe bymekaar te maak, 'n tyd om te omhels en 'n tyd om ver te wees van omhelsing, |
| Afrikaans 1983 | 'n tyd om klippe weg te gooi, 'n tyd om hulle bymekaar te maak, 'n tyd om te omhels, 'n tyd om weg te bly van omhelsing af, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n tyd om klippe weg te gooi en 'n tyd om klippe bymekaar te maak; 'n tyd om te omhels en 'n tyd om ver te wees van omhelsing; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is 'n tyd om klippe weg te gooi en 'n tyd om klippe bymekaar te maak, 'n tyd om iemand te druk en te omhels en 'n tyd om iemand nie te omhels nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | daar is ’n tyd om mekaar lief te hê en ’n tyd om weg van mekaar te wees; daar is ’n tyd om mekaar te liefkoos en ’n tyd wanneer liefkosing nie pas nie; • |