Ecclesiastes 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ook dat elke mens moet eet en drink en die goeie van al sy arbeid geniet, dit is die gawe van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense moet eet en drink en onder al hul moeite nog die goeie kan geniet. Dit is geskenke van God.
Afrikaans 1933/1953 En ook -- dat elke mens eet en drink en die goeie geniet by al sy moeitevolle arbeid; dit is 'n gawe van God.
Afrikaans 1983 Dat die mens kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet, ook dit is 'n gawe van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ja, elke mens – dat hy eet en drink en die goeie geniet by al sy inspanning. Dit is 'n gawe van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense kan eet en drink en die lewe geniet nadat hulle hard gewerk het, ek weet dat dít 'n present is wat God vir mense gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om tussen al die harde werk deur nog te kan eet en drink en gelukkig te wees is ’n geskenk uit die hand van God.