Ecclesiastes 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ydelheid van nietighede, sê die prediker; alles is nietigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Alles is sinloos,” sê die Prediker, “alles is absoluut sinloos.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Alles tevergeefs, sê die Prediker, dit is alles tevergeefs. |
| Afrikaans 1983 | Alles kom tot niks, sê die Prediker, tot niks. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sinloos, volslae sinloos, sê die prediker, alles is sinloos! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Prediker sê: Niks is soos dit moet wees nie, niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die lewe is sinloos. Absoluut sinloos, so sê die Prediker. |